Loeloeraai

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
Loeloeraai
Inhoud
deur C. J. Langenhoven
Toewyding
Broninligting


Loeloeraai


DEUR

C. J. Langenhoven


1923


VADER TYD:
En ek het tot hiertoe nog maar
een weg gesien waardeur nasies en mensies
hulle geluk gevind het, en dit was die weg
waarop hulle hom self uitgewerk het.

(,,Die Vrou van Suid-Afrika.”)


Inhoud

  1. Twee besoekers
  2. Twee leerlinge
  3. Sware verantwoordelikheid
  4. Afspraak vir ’n tremreis
  5. Belemmerings
  6. ’n Hoë bod
  7. ’n Smeekstem om hulp
  8. Twee verowerings nodig
  9. Afskeidstoesprake
  10. Takhaar-opleiding
  11. Die aarde van uit die hemel
  12. Die afgronde in
  13. Afgesonderde lewe
  14. Vaarwel