Category:Die liefde is lankmoedig

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search

Die liefde is lankmoedig, deur. T. C. Pienaar, vertel die verhaal van plaasboer Ben en sy vrou, Hester. Saam met Juffrou Boys en Meneer Luditz woon hulle al jare onder die streng blink van Ben se moeder. Die afsterwe van 'n vervreemde familielid bring egter ou geheime aan die lig. Dan daag die stadsmeisie Esme onverwags op, 'n bedreiging vir Ben en Hester, wat moontlik hul erfporsie met haar sal moet deel, en 'n bedreiging vir Hester, wat nooit aan iemand haar gevoels jeens Meneer openbaar het nie.