Die Kortverhaal van die Grieke en Romeine II

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
Die Kortverhaal van die Grieke en Romeine II
Inhoud
deur T. J. Haarhoff
Inleiding
Broninligting



DIE KORTVERHAAL
VAN DIE GRIEKE EN ROMEINE

Opgedra aan
CHRIS en MARTIE

DIE KORTVERHAAL

ONDER REDAKSIE VAN
Prof. Dr. G. DEKKER
VIII
DIE KORTVERHAAL
VAN DIE GRIEKE EN ROMEINE
UIT DIE OORSPRONKLIKE
VERSAMEL EN VERTOLK DEUR

T.J. HAARHOFF

PROFESSOR IN DIE KLASSIEKE LETTERE
AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE WITWATERSRAND

TWEEDE REEKS

FIRMA J. H. DE BUSSY, PRETORIA
H.A.U.M. v/h JACQUES DUSSEAU & Co., KAAPSTAD
1935

Inhoud

Inleiding
1. Die kortverhaal in die mitologie
a. Scylla en Minos (Ovidius, Metamorphoses VIII, 1 vgg.)
b. Engele onverwags: Baucis en Philémon (Ov., Met. VIII, 616 vgg.)
c. Atalanta (Ov., Met. X, 638 vgg.)
d. Proserpina (Ov., Met. V, 384 vgg.)
e. Phaeton (Ov., Met. XI, 100 vgg.)
f. Midas (Ov., Met. XI, 100 vgg.)
2. Die kortverhaal in die geskiedenis
a. Die Vindingryke Dief (Herodotus II, 121)
b. Kroisos en Solon (Herod. I, 29 vgg. en 86)
c. Die Vryers van Agariste (Herod. VI, 125-130)
d. Toe die Babetjie geglimlag het (Herod. V, 92)
e. Die Groot Trek van die Tien Duisend (Xenophon, Anabasis II, 5 en IV, 7)
f. Voortrekker-Romeine (Livius II, 10; II, 12; V, 39 en 47)
g. Sophonisba (Livius XXX, 12)
3. Die kortverhaal in die filosofie
a. Die Gelykenis van die Skadu-skimme (Plato, Die Staat VII, begin)
b. Er, die Seun van Armenios (Plato, Die Staat X, 614 B)
c. Atlantis (Plato, Timaios)
d. Gyges (Cicero, De Officiis III, 9)
4. Die kortverhaal as geestige anekdote
5. Die kortverhaal as satire
'n Waar Verhaal (Lucianus, Vera Historia - uittreksels)
6. Die kortverhaal in die roman
a. Die Tafel van die Ryk Man (Petronius, Satyricon 31)
b. Die Weerwolf (Petron., Sat. 61)
c. Psyche en Cupido (Apuleius, Metamorphoses IV-VI)