Die Kortverhaal van die Grieke en Romeine I

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
Die Kortverhaal van die Grieke en Romeine I
Inhoud
deur T. J. Haarhoff
Inleiding
Broninligting



DIE KORTVERHAAL
VAN DIE GRIEKE EN ROMEINE

Opgedra aan
CHRIS en MARTIE

DIE KORTVERHAAL

ONDER REDAKSIE VAN
Prof. Dr. G. DEKKER
VIII
DIE KORTVERHAAL
VAN DIE GRIEKE EN ROMEINE
UIT DIE OORSPRONKLIKE
VERSAMEL EN VERTOLK DEUR

T.J. HAARHOFF

PROFESSOR IN DIE KLASSIEKE LETTERE
AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE WITWATERSRAND

EERSTE REEKS

FIRMA J. H. DE BUSSY, PRETORIA
H.A.U.M. v/h JACQUES DUSSEAU & Co., KAAPSTAD
1935

Inhoud

Inleiding
1. Die kortverhaal in die epos
a. Odysseus vertel. (Homerus, Odyssee IX)
b. Hoe Troje geval het. (Vergilius, Aenëis II)
2. Die epyllion of klein-epos
a. Die Veldmuisie. (Horatius, Sermones II, 6, 80)
b. Die Storie van Orpheus en Eurydice (Vergilius, Georgica IV, 453-527)
c. Hoe Herakles die Leeu gedood het. (Theokritos XXV)
d. Hero en Leandros (Musaeus)
3. Die kortverhaal as spookstorie
a. Inleidende Oorsig
b. Die Muskiet (Vergilius: Culex)
c. Plinius vertel (Plinius, Briewe VII, 27)
d. Die Bruid van Amphipolis (Phlegon van Tralles)
e. Die Storie van Thrasyllus (Apuleius, Metamorphoses VIII, I)
4. Die kortverhaal as fabel
a. O, die liewe Dokters! (Phaedrus I, 14)
b. Politieke Veranderinge en die Volk. (Phaed. I, 16)
c. Skielike Goedhartigheid (Phaed. I, 23)
d. Die Man altyd die Prooi (Phaed. II, 2)
e. Vryheid is maar soet (Phaed. III, 7)
f. Ken uself (Phaed. III, 8.)
g. Hy soek 'n Mens (Phaed. III, 19.)
h. Wraaksug betaal nie (Phaed. IV, 4.)
i. Om onsself te sien... (Phaed. IV, 10)
j. Kultuur-skreeuers: ridiculus mus (Phaed. IV, 23)
k. Simonides (Phaed. IV, 22)
l. Nog iets omtrent Simonides (Phaed. IV, 25)
m. Die Here Critici (Phaed. V, 5)
5. Die kortverhaal in die retoriek
Die Eenvoudige Boer (Dio Chrysostomos van Prusa, 7de Rede)