Wet op die Herroeping van die Nederduits Gereformeerde Kerken Verenigings Akte, 2008

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
Wet op die Herroeping van die Nederduits Gereformeerde Kerken Verenigings Akte, 2008  (2008) 
by Parlement van die Republiek van Suid-Afrika
[ 3 ]

(Engelse teks deur die President geteken.)
(Goedgekeur op 28 November 2008.)



Wet


Om voorsiening te maak vir die herroeping van die Nederduits Gereformeerde Kerken Verenigings Akte, 1911; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan.


Daar word bepaal deur die Parlement van die Republiek van Suid-Afrika, soos volg:—


Herroeping van wet

1. Die Nederduits Gereformeerde Kerken Verenigings Akte, 1911 (Wet No. 23 van 1911), word hierby herroep.


Kort titel

2. Hierdie Wet heet die Wet op die Herroeping van die Nederduits Gereformeerde Kerken Verenigings Akte, Wet No. 23 van 1911.

This work was created and first published in South Africa and is in the public domain because it is an official text of a legislative, administrative or legal nature, or an official translation of such a text.

According to the Copyright Act, 1978, § 12 (8) (a), "No copyright shall subsist in official texts of a legislative, administrative or legal nature, or in official translations of such texts[.]"


As an edict of a government, it is also in the public domain in the United States.

|

Public domainPublic domainfalsefalse