User:Phe/test1

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
[ 3 ]

(Engelse teks deur die President geteken.)
(Goedgekeur op 28 November 2008.)



Wet


Om voorsiening te maak vir die herroeping van die Nederduits Gereformeerde Kerken Verenigings Akte, 1911; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan.


Daar word bepaal deur die Parlement van die Republiek van Suid-Afrika, soos volg:—


Herroeping van wet

1. Die Nederduits Gereformeerde Kerken Verenigings Akte, 1911 (Wet No. 23 van 1911), word hierby herroep.


Kort titel

2. Hierdie Wet heet die Wet op die Herroeping van die Nederduits Gereformeerde Kerken Verenigings Akte, Wet No. 23 van 1911.