Talk:Ruiters van die Nag

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search

Broninligting[edit]

Titel: Gedigte
Outeur: A.G. Visser
Datum: 1946
Bron:
Lisensie:
Public domain
Flag of South Africa.svg
Hierdie werk is in Suid-Afrika geskep en is nou in die publieke domein aangesien die kopieregtermyn daarvan verstreke is. Volgens die Suid-Afrikaanse wet op kopiereg word alle werke in die publieke domein vrygestel vyftig jaar na hulle publisering, getel vanaf die begin van die volgende kalenderjaar. (Vir 2008, vanaf 1 Januarie 1959.)