Die Romeinse Boer
Appearance
| Die Romeinse Boer Inhoud deur T. J. Haarhoff |
Voorwoord→ |
| Broninligting |
DIE ROMEINSE BOER
Uittreksels uit die Latynse geskrifte oor
die landbou van die vroeë Republiek af
tot by die aanvang van die Keiserryk
MET
'n Vertaling van die Georgica van Vergilius
en begeleidende kommentaar
DEUR
T. J. HAARHOFF
Professor in die Klassieke Lettere aan die Universiteit van
die Witwatersrand, Johannesburg
J. L. VAN SCHAIK, Bpk., Uitgewers, Pretoria.
1925
Opgedra aan
H. D. L.
en
J. R. L.
Inhoud
- Voorwoord
- Inleiding
- Hoofstuk
- I.Die Legendes 1
- II.Cato
- III. Romeinse Landbou in die latere Republiek 1
- IV. Varro (Die Romeinse Plaas in die eerste eeu voor Kristus)
- V. Vergilius