Talk:Die liefde is lankmoedig

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search

Broninligting[edit]

Titel: Die liefde is lankmoedig
Outeur: T. C. Pienaar
Datum: 1948
Bron: Bydraer besit fisiese kopie van die boek
Lisensie:
Public domain
Public domain
Hierdie werk is in Suid-Afrika geskep en is nou in die publieke domein aangesien die kopieregtermyn daarvan verstreke is. Volgens die Suid-Afrikaanse wet op kopiereg word alle werke in die publieke domein vrygestel vyftig jaar na hulle publisering, getel vanaf die begin van die volgende kalenderjaar. (Vir 2008, vanaf 1 Januarie 1959.)
Ander inligting: Hierdie teks is in ou 'n vorm van Afrikaans geskryf en die spelvorms, woordkeuses en gebruik van leestekens mag vreemd voorkom. Dit is egter korrek so en moet asseblief nie gewysig word nie. Indien u voel dat daar wel 'n tik- of spelfout ingesluip het, is u welkom om dit op die besprekingsblad te bespreek of om die oorspronklike bydraer te kontak.