Category:Universele verklaring van menseregte

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
Eleanor Roosevelt, vrou van die destydse president van die V.S.A., Franklin D. Roosevelt, met die Spaanse weergawe van die Universele Verklaring van Menseregte.

Die Universele Verklaring van Menseregte (UVMR) is 'n verklaring deur die Algemene vergadering van die Verenigde Nasies aangeneem en is veronderstel om die organisasie se siening oor menseregte uiteen te sit. John Peters Humphrey van Kanada was die hoofopsteller en is bygestaan deur Eleanor Roosevelt van die Verenigde State, René Cassin van Frankryk en P. C. Chang van Sjina, onder andere.

U kan die verklaring lees die skakel hieronder te volg.

Pages in category "Universele verklaring van menseregte"

This category contains only the following page.