Main Page/Afrikaans

From Wikisource
(Redirected from Tuisblad)
Jump to: navigation, search
Language info
ISO code af
English name Afrikaans
Native name Afrikaans
Category Afrikaans (18 pages)
Welkom by Wikisource
die vrye biblioteek
Old book bindings.jpg
Wikisource is 'n internet-gebaseerde biblioteek van vrye inhoud-publikasies wat deur die gemeenskap versamel en in stand gehou word. Die tekste wat hierin bevat word geniet dus beperkte of geen kopiereg nie.

Sien die hulpbladsye vir inligting oor hoe om te begin bydra, of lees ons inhoudsbeleid.

 Uit ons versameling...

In die oomblik van hoë spanning sien Ben weer die afgryslike toneel voor hom. Dis kompleet soos 'n werklikheid en wurg hom met angs. Hy sien dit soos dit was byna veertig jaar tevore in daardie selfde kombuis. Dit was dieselfde tyd van die aand, byna al net so skemer. 'n Mieliestronkvuur het in die stoofpyp gedreun en deur die oop rooster 'n gloeiende lig op die aaklige gesig op die vloer gegooi. Hy was 'n seuntjie van tien jaar en het in die middeldeur gestaan toe hy dit gesien het. Niemand het dit ooit te wete gekom, dat hy daar gestaan en dit gesien het nie: nie eens sy ma nie, want hy het dadelik gevlug en van angs in die bed gaan kruip en aan die slaap geraak. Presies waar die sersant staan, het sy vader se lyk gelê. Iemand het hom met 'n strykyster teen die hoof gegooi en hy het dood neergeval. Net sy ma en Diederik was in die kombuis toe dit gebeur het en Ben het gesien wie dit gedoen het.

- Die liefde is lankmoedig, deur T. C. Pienaar
Wikisource se susterprojekte

Wikisource word bedryf deur die nie-winsbejagde Wikimedia-stigting, wat ook verskeie ander veeltalige en vrye-inhoud projekte beheer:

Wiktionary
Woordeboek
Wikinews
Vrye-inhoud nuus
Wikiquote
Versameling aanhalings
Wikibooks
Vrye boeke en handleidings
Wikispecies
Indeks van alle spesies
Wikipedia
Die vrye enslikopedie
Wikiversity
Vrye leermateriaal en aktiwiteite
Commons
Gedeelde mediaversamling
Meta-Wiki
Wikimedia projekkoördinasie

Αρbε̰ρίσ̈τε/aat • Аҧсуа/ab • Адыгэбзэ/ady • Avestan/ae • Afrikaans/af • 𒀝𒂵𒌈/akk • Aragonés/an • العربية/ar • Mapudungung/arn • অসমীয়া/as • Asturianu/ast • Azərbaycan/az • Башҡортса/ba • Беларуская/be • Chibemba/bem • Български/bg • Bamanankan/bm • বাংলা/bn • བོད་སྐད་/bo • Bolak • Brezhoneg/br • Bosanski/bs • Català/ca • Mìng-dĕ̤ng-ngṳ/cdo • Chono • ᏣᎳᎩ/chr • Corsu/co • Ϯⲁⲥⲡⲓ ̀ⲛⲣⲉⲙ̀ⲛⲬⲏⲙⲓ/cop • Čeština/cs • Словѣньскъ/cu • Чăваш/cv • Cymraeg/cy • Dansk/da • Deutsch/de • Zazaki/diq • Dolnoserbšćina/dsb • Ancient Egyptian/egy • Ελληνικά/el • English/en • Esperanto/eo • Español/es • Eesti/et • Euskara/eus • Estremeñu/ext • فارسی/fa • Suomi/fi • Føroyskt/fo • Français/fr • Nordfriisk/frr • Frysk/fy • Gaeilge/ga • Gagauz/gag • Gàidhlig/gd • Galego/gl • Нанай/gld • 𐌲𐌿𐍄𐌹𐍃𐌺/got • Ἀρχαία ἑλληνική/grc • Alemannisch/gsw • ગુજરાતી/gu • ʻŌlelo Hawaiʻi/haw • Srpskohrvatski/hbs • עברית/he • हिन्दी/hi • Hrvatski/hr • Hornjoserbšćina/hsb • Kreyòl Ayisyen/ht • Magyar/hu • Հայերեն/hy • Interlingua/ia • Bahasa Indonesia/id • Ido/io • Íslenska/is • Italiano/it • Inuktitut/ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ/iu • 日本語/ja • Lojban/jbo • Кърымчах/jct • Basa Jawa/jv • ქართული/ka • Qaraqlpaqsha/kaa • کھوار/khw • Oshiwambo/kj • Қазақша/kk • ភាសាខ្មែរ/km • ಕನ್ನಡ/kn • 한국어/ko • Перем Коми/koi • Karjala/krl • Kurdî/كوردي/ku • Къумукъ/kum • Kernewek/kw • Кыргызча/ky • Latina/la • Ladino/lad • Lëtzebuergesch/lb • Luganda/lg • Limburgs/li • Līvõ kēļ/liv • Lingála/ln • ລາວ/lo • Laraʼ/lra • Lietuvių/lt • Latviešu/lv • Ɔl Maa/mas • Malagasy/mg • Kajin M̧ajeļ/mh • Олык марий/mhr • Māori/mi • Македонски/mk • മലയാളം/ml • ᠮᠠᠨᠵᡠ ᡤᡳᠰᡠᠨ/mnc • मराठी/mr • Кырык мары/mrj • Bahasa Melayu/ms • Mirandés/mwl • မြန်မာဘာသာ/my • Эрзянь/myv • Nāhuatl/nah • Bân-lâm-gú/nan • Napulitano/nap • Plattdüütsch/nds • नेपाली/ne • Nederlands/nl • Norsk/no • Norrœnt/non • Norn/nrn • Diné Bizaad/nv • Occitan/oc • عثمانلوجه/ota • ਪੰਜਾਬੀ/pa • Palau/pau • Plautdietsch/pdt • Old Persian/peo • Pāḷi/पाळि/pi • Polski/pl • Piemontèis/pms • Ποντιακά/pnt • Polabian/pox • Português/pt • Runa Simi/qu • Rumantsch/rm • Română/ro • Русский/ru • Aromanian (rup) • संस्कृत/sa • Сахалыы/sah • Sardu/sc • Sicilianu/scn • Scots/sco • Sámegiella/se • Onödowága/see • සිංහල/si • Kemi Sami/sjk • Slovenčina/sk • Slovenščina/sl • Salırça/slr • ChiShona/sn • Shqip/sq • Српски/sr • Crnogorski/sr-ME • Seeltersk/stq • Sunda/su • Sukuma/suk • Svenska/sv • Kiswahili/sw • தமிழ்/ta • Reo Tahiti/tah • తెలుగు/te • Tetun/tet • ไทย/th • Tagalog/tl • Tupynã'mbá/tpn • Türkçe/tr • Татарча/Tatarça/tt • Удмурт/udm • Українська/uk • اردو/ur • O‘zbek/uz • Vèneto/vec • Vepsän kel'/vep • Tiếng Việt/vi • Volapük/vo • IsiXhosa/xh • მარგალური/xmf • ייִדיש/yi • 粵語/yue • 中文/zh • IsiZulu/zu