Tuisblad

From Wikisource

(Redirected from Main Page:Afrikaans)
Jump to: navigation, search
Welkom by Wikisource
die vrye biblioteek
Wikisource is 'n internet-gebaseerde biblioteek van vrye inhoud-publikasies wat deur die gemeenskap versamel en in stand gehou word. Die tekste wat hierin bevat word geniet dus beperkte of geen kopiereg nie.

Sien die hulpbladsye vir inligting oor hoe om te begin bydra, of lees ons inhoudsbeleid.

 Uit ons versameling...

Maar toe ek daar kom waar hulle sê, as jy met 'n meisie in die straat loop, dan moet jy altyd aan die straat se kant loop, sodat die motorkarre eerste vir jou kan onderstebo ry. Die ding kon ek nie verstaan nie ; want in my dorp was dit die vaste gebruik, dat 'n jongkêrel aan die linkerkant van 'n nooi loop en pasop, dat jy dié reël oortree, dan word jy dae lank gaar gespot, omdat jy aan die « getroude kant » geloop het. Toe vra ek myself af, hoe nou gemaak, as julle toevallig aan die kant van die straat loop, waar die straatkant die getroude kant is ? Later het ek uitgevind, dat die reël van getroude en ongetroude kant in ons dorpie ingevoer was, omdat daar nie motorkarre was nie en die strate buitendien nog wyd genoeg was, om ondersteboryery onmoontlik te maak.

- Tonnie in Die Wonderpatroontjie
Wikisource se susterprojekte

Wikisource word bedryf deur die nie-winsbejagde Wikimedia-stigting, wat ook verskeie ander veeltalige en vrye-inhoud projekte beheer:

Wiktionary
Woordeboek
Wikinews
Vrye-inhoud nuus
Wikiquote
Versameling aanhalings
Wikibooks
Vrye boeke en handleidings
Wikispecies
Indeks van alle spesies
Wikipedia
Die vrye enslikopedie
Wikiversity
Vrye leermateriaal en aktiwiteite
Commons
Gedeelde mediaversamling
Meta-Wiki
Wikimedia projek-koördinasie
Personal tools