Outeur:C.J. Langenhoven

From Wikisource

(Redirected from Cornelius Jakob Langenhoven)
Jump to: navigation, search
C.J. Langenhoven
13 August 1873 – 15 Julie 1932


Cornelis Jacobus Langenhoven het onder die penname C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie geskryf. Hy het 'n formidabele rol in die letterkunde en kulturele geskiedenis van Afrikaans gehad en was een van die jong taal se voorste bevorderaars. Sy bekendste werk is moontlik die woorde vir die oorspronklike Suid-Afrikaanse volkslied, Die Stem.

Personal tools